Familie, Huisgesin en Huwelik: Huisvroue
25 Apr 2021
Geplaas in: Huisvroue,
Manlikheid en Vroulikheid,
Spreuke 31:10-31
Spreuke 31:10-31 Die meeste ongelowiges het ’n verdraaide idee van huisvroue en sien dit as die verouderde idee van hiper-konserwatiewe Christene. Volgens hulle het huisvroue ’n agterstand en is hulle onkundig oor wat in die wêreld aangaan. Derhalwe kan hulle nie ’n intelligente gesprek voer nie en mis hulle uit op die lewe. Hulle dra…
Lees Verder