God se kalmeermiddels

4 May 2023 Geplaas in: Beproewings en siekte, Jakobus 1:16-18

Jakobus 1:16-18 Angsaanvalle en kalmeermiddels word al hoe meer algemeen onder Christene. Die Here wil nie hê ons moet vol angs lewe nie. Paulus sê in Fil. 4:6-8: “Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles julle versoeke deur gebed en smeking met danksegging aan God bekend. En die vrede van God, wat…

Lees Verder