Die sewe kruiswoorde van Jesus: Heerlikheid
Lukas 23:46 In ’n sekere sin is die sewe kruiswoorde van Jesus soos die skepping. Op die sesde dag het die Here alles voltooi en daarna het Hy gerus (Gen. 1:31-2:3). Net so was Jesus se sesde kruiswoord: “Dit is volbring!” (Joh. 19:30). Daarna het Hy gerus en sy hemelse heerlikheid ingegaan. Deur Hom kan…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Vervulling
Johannes 19:30 Toe koningin Elizabeth I van Engeland (1533-1603) op haar sterfbed was, toe sê sy: ‘O my God! It is over. I have come to the end of it—the end, the end. To have only one life, and to have done with it! To have lived, and loved, and triumphed; and now to know…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Lyding
Johannes 19:28-29 Met die onlangse vloede in KwaZulu-Natal het iemand my vertel dat hulle geen water het nie. Ek vind dit ironies: met so baie reën is daar geen water nie. Dit is omdat die pype weggespoel het en daar modder in die boorgate is. Net so is dit ironies dat Jesus al die water…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Benoudheid
Matteus 27:45-46 Iemand het my onlangs ’n klomp vrae oor Jesus se lyding gestuur. Dit was vir ’n onderhoud. Ek het dit moeilik gevind om te antwoord. Ek wou nie lukraak aan Jesus se lyding dink nie. Ek wou dit nie bloot intellektueel verstaan nie. Ek wou iets daarvan in my siel beleef. Maar wie…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Liefde
Johannes 19:26-27 Die wêreld is opsoek na liefde. Mens hoor dit in hulle liefdesliede. Maar hulle sal dit nie buite Christus vind nie, omdat Hy liefde en die uitdrukking van God se liefde is (1Joh. 4:8, 10). Deur Jesus se lewe en kruisdood het Hy ware liefde geïllustreer. Ons dit onder andere in Joh. 19:26-27….
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Verlossing
Lukas 23:42-43 Ek wil jou vertel van ’n man wat die oggend op pad hel toe was en die aand by Jesus in die hemel. Wie is hy en hoe het dit gebeur? Luk. 23:42-43 sê vir ons: “Hy [die man aan die kruis langs Jesus] sê toe: ‘Jesus, dink aan my wanneer U in…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Vergifnis
Lukas 23:34a ‘Let me be as slow to forgive myself as thou art ready to forgive me.’1 So lees die gebed van ’n Puritein. Die ander kant is ook waar: as God jou vergewe het, is selfvergifnis onnodig. Aanvaar eenvoudig sy vergifnis. Dit is waaroor vandag se teks gaan. 1. Selfloos Een winter was…
Lees VerderGod se geskenk aan die wêreld
Johannes 3:16b In Gary se solder lê ’n ou skildery vol stof. Hy weet nie dat dit R400 miljoen werd is nie. Om Jesus Christus te waardeer, moet jy sy waarde ken. Anders sal Hy vir jou ’n stowwerige ou skildery bly. 1. God se liefde Petrie is in graad 3. Hy hou van…
Lees VerderOm God te ken
Johannes 1:18 Watter vrae word die meeste op Google gevra? Dinge soos: What is my IP (internet protocol)? What time is it? How to tie a tie How to lose weight When is mothers day? God is nie in die top tien van mense se vrae nie. Die Bybel sê: “daar is niemand wat God…
Lees VerderKersfees in die laaste dae
Jesaja 8:23-9:6 In elke era is daar mense wat dink dat hulle in die laaste dae lewe. Volgens tekste soos 1Kor. 10:11, Heb. 1:1-2, 9:26 het die laaste dae met Jesus se eerste koms begin. Die laaste dae strek tot by sy tweede koms. Elke dag is een dag nader daaraan as gister (Rom. 13:11)….
Lees Verder