Maak die beste van 2019
29 Dec 2018
Geplaas in: Bybelstudie,
Efesiers,
Efesiers 5:15-18,
God se wil,
Heilige Gees,
Nuwejaar,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so…’ Omdat…
Lees VerderGod se wil vir jou lewe
18 Jan 2013
Geplaas in: Besluitneming,
God se wil
Baie jong Christene vra: “Wat is God se wil vir my lewe?” Die Bybel antwoord: Wees altyd bly, bid gedurig, en dank God in alles (1 Tessalonisense 5:16-18). Leef heilig en moenie seksueel immoreel wees nie (1 Tessalonisense 4:3). Glo in Jesus vir die ewige lewe (Johannes 6:40). Doen goeie werk en moenie lui…
Lees Verder