Nuwejaarsvoornemens wat werk

30 Dec 2021 Geplaas in: 2Tessalonisense 1:11-12 (2022), Nuwejaar

2Tessalonisense 1:11-12 Gewoonlik werk Nuwejaarsvoornemens net vir die wat super gedissiplineerd is. Vir die res hou dit ’n maand of twee. Wat moet jy doen om jou voornemens vol te hou en seker te maak dit werk?   1. Kry ’n langtermyn visie (v.11) In Luk. 12:16-21 lees ons van ’n suksesvolle boer wat sy…

Lees Verder

Oorkom luiheid

26 Sep 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 3:6-18, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Werk

2Tessalonisense 3:6-18 Ek sien gereeld lui mense wat op die sypaadjie sit (of slaap) en wag dat werk uit die lug moet val. Ek kry ook te doen met boemelaars wat die hele dag rondgaan en niks doen nie, maar kwaad raak as jy nie vir hulle geld gee nie. Ongelukkig gebeur dit nie net in die…

Lees Verder

Hoe moet ons vir mekaar bid?

21 Sep 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 3:1-5, Gebed, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Tessalonisense 3:1-5 Toe my vriend sy vrou ontmoet het, het hy baie oor haar gepraat. Dit het gewys wat vir hom belangrik is. Die feit dat Paulus ten minste ses keer in hierdie kort brief oor gebed praat (1:3, 11-12, 2:16-17, 3:1, 5, 16, vgl. 1Tess. 1:2, 2:13, 3:9, 11-13, 5:17, 23, 25), wys dat…

Lees Verder

Hoe om in slegte tye staande te bly

14 Sep 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 2:13-17, Evangelie, Gebed, Heilige Gees, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Uitverkiesing

2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die…

Lees Verder

Die Man van Sonde

7 Sep 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 2:1-12, Eindtyd, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Tessalonisense 2:1-12 Hierdie is seker die moeilikste teks in enige van Paulus se briewe. Miskien is dít wat Petrus bedoel het toe hy gesê het dat party van Paulus se briewe moeilik is (2Pet. 3:15-16). Met verwysing na 2Tess. 2:7-8 het Augustinus gesê: ‘I frankly confess I do not know what he means.’ [Augustine of Hippo…

Lees Verder

Allesomvattende gebed

31 Aug 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 1:11-12, Gebed, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Tessalonisense 1:11-12  ‘Allesomvattend’ [Eng. comprehensive] beteken dat jy al die aspekte (of ten minste die meeste daarvan) van iets insluit. Versekeringsmaatskappye praat bv. van omvattende dekking. Daar is m.a.w. nie ‘n beperking op jou dekking nie. Of jou kar nou aan die brand slaan, gesteel word, of in ‘n ongeluk beland; hulle sal daarvoor betaal. Paulus se…

Lees Verder

Oor die wederkoms en die hel

17 Aug 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 1:5-10, Hel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Tessalonisense 1:5-10 Toe ek eenkeer die evangelie met ‘n dwelmverslaafde deel, toe reageer hy aggressief: ‘Daar ís nie ‘n hel nie. Die slegte dinge wat nóú met ons gebeur, is hel.’ Selfs Christene raak opstandig as hulle van die hel hoor. Deur die geskiedenis het mense teorieë uitgedink om die werklikheid van ‘n ewige hel te probeer…

Lees Verder

Hoe om geestelik te groei

3 Aug 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense, 2Tessalonisense 1:1-4, Kerk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Tessalonisense 1:1-4 Een van my vriende het onlangs van sy 7-jarige seun gesê: ‘Dit is oulik dat hy nie die letter R kan sê nie. Ek wens dit wil altyd so bly. Aan die ander kant sal dit seker nie oulik wees as hy op 25 ‘n meisie vra om met hom te twou nie.’ Daar is…

Lees Verder