Outentieke Christenskap

26 Sep 2020 Geplaas in: Christelike lewe, Hebreers 13:7-17

Hebreërs 13:7-17 Die Engels vir outentiek is authentic of genuine. ’n Mens kan van outentieke Nike tekkies praat. Dit verwys na die regte produk eerder as na die Chinese namaaksel. Dit werk ook so met Christenskap. Baie mense nóém hulleself Christene: mense in kultusse, liberale gemeentes, en die Katoliekekerk. Maar is hulle Christene in die…

Lees Verder