Jesus kan jou vry maak

22 Aug 2021 Geplaas in: Lukas 8:26-39, Satan

Lukas 8:26-39 In 2011 het die NG Sinode ruimte gemaak vir mense wat nie in die persoonlike bestaan van die duiwel glo nie.1 Tydens my eerstejaar van studies het iemand uit hulle geledere vir ons klas gegee. ’n Derdejaar student het ons vertel dat dié persoon vir hulle gesê het die duiwel bestaan nie. In…

Lees Verder