Christelike logika
8 Mar 2019
Geplaas in: PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE,
Romeine 12:1-2,
Wereld
Romeine 12:1-2 ‘n Vriend het eenkeer vir my gevra: ‘Is God altyd logies?’ Ek het aan dinge soos die Drie-Eenheid gedink en ‘nee’ geantwoord. Hy het gesê: ‘God het logika geskep en is altyd logies. Die feit dat iets vir ons nie sin maak nie, beteken nie Gód is onlogies nie. Ons is dié wat onlogies…
Lees Verder