Wat beteken Pinkster?
23 Feb 2014
Geplaas in: Christus,
Handelinge 2:14-36,
Heilige Gees,
Pinkster
Handelinge 2:14-36 Kom ek verfris net gou jou geheue. Die dissipels is bymekaar. Skielik word die Gees uitgestort en kan hulle in ander tale praat sonder dat hulle dit vooraf geleer het. Die Jode wat dit gehoor het vra: ‘Wat op aarde gaan aan; wat beteken dít alles?’ Ander Jode spot en sê: ‘Hulle is…
Lees Verder