Pas my skape op

20 Jan 2017 Geplaas in: Belonings, Ouderlinge

Spurgeon het van een ouderling gesê: ‘[He] has earned for himself the title of my hunting dog, for he is always ready to pick up the wounded birds.’[1]  As dit vir hierdie ouderling gelyk het of iemand ná die preek onder sonde oortuiging was, het hy met die persoon gaan praat en die evangelie met…

Lees Verder

‘n Oop brief aan kompromerende kerke

1 Jul 2016 Geplaas in: Belonings, Depressie, Kerk, Kerktug, Openbaring, Sonde, Wereld

Jy het seker al gehoor van die gemmerbrood mannetjie wat oor die rivier wou kom? Hy het op die jakkals se rug geklim.  Die jakkals het deur die rivier geswem.  Toe die water dieper raak, het hy vir die gemmerbrood mannetjie gesê om op sy skouers te klim.  Die water het dieper geraak, sodat hy…

Lees Verder

Wat om te verwag as Jesus weer kom

7 Nov 2015 Geplaas in: Belonings, Dood, Eindtyd, Oordeelsdag, Opstanding, Wederkoms

Wat is die gebeurtenis in die toekoms waarna jy die meeste uitsien? Jou verjaarsdag?  Iemand se partytjie?  Kersfees?  ‘n Geskenk, ‘n nuwe kar, ‘n nuwe huis?  Vriende of familie wat kom kuier?  Dat die skole of jou besigheid sluit vir die jaar?  Vakansie?  Jou troudag?  Die geboorte van jou kind of jou kleinkind?   Ek…

Lees Verder

Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

27 Feb 2015 Geplaas in: Belonings, Bybelstudie, Eenheid, Geestelike gawes, Kerk, Oordeelsdag

In ons gemeente register van 2003 is daar – kinders en besoekers uitgesluit – 156 name.  In dieselfde jaar het die gemeente geskeur, sodat daar 109 lidmate oorgebly het, waarvan ‘n klomp onaktief was of getrek het.  Solank as wat ons op aarde is, sal die kerk onvolmaak wees.  Tog hoop ek 1 Korintiërs 3:1-17…

Lees Verder