Familie, Huisgesin en Huwelik: Wat is die Huwelik?
5 Mar 2021
Geplaas in: Genesis 2:18-25,
Huisgesin en huwelik
Genesis 2:18-25 Wat is die huwelik? Een man het vir my gesê: ‘Sodra ’n man en ’n vrou saam slaap, is hulle in God se oë getroud.’ Nog ’n man wat saam met sy meisie bly, praat van haar as ‘my vrou’. Volgens die NG-Sinode kan homoseksuele mense getroud wees. Jacob Zuma is tegelykertyd getroud…
Lees Verder