Familie, Huisgesin en Huwelik: Huisvroue

25 Apr 2021 Geplaas in: Huisvroue, Manlikheid en Vroulikheid, Spreuke 31:10-31

Spreuke 31:10-31 Die meeste ongelowiges het ’n verdraaide idee van huisvroue en sien dit as die verouderde idee van hiper-konserwatiewe Christene. Volgens hulle het huisvroue ’n agterstand en is hulle onkundig oor wat in die wêreld aangaan. Derhalwe kan hulle nie ’n intelligente gesprek voer nie en mis hulle uit op die lewe. Hulle dra…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Sondige Gedagtes en -Drome

22 Aug 2020 Geplaas in: Gedagtes, Mens, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Slaap en drome, Spreuke 4:20-23

Spreuke 4:20-23 Toe ek in die laerskool was, het ek gedagtes vol roem gehad. Ek het gedagdroom oor hoe mense my prys. Later in my hoërskool loopbaan en kort daarna, het ek gedagtes van wellus bygevoeg. Mense wat my geken het, het gedink dat ek ’n goeie seun is. Maar hulle het nie my gedagtes…

Lees Verder

Werkverwante Probleme: Luiheid

14 May 2020 Geplaas in: PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Spreuke 6:6-11, Werk

Spreuke 6:6-11 ’n Webblad genaamd The South African sê dat Suid-Afrika een van die hardwerkendste lande ter wêreld is, omdat ons mense meer as die gemiddelde hoeveelheid ure per week werk.1 In nóg ’n artikel sê dieselfde blad dat Suid-Afrikaners van die luiste mense op aarde is.2 Wat is dit nou: werk ons die hardste,…

Lees Verder

Hoe om konflik te hanteer

14 Jul 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Huisgesin en huwelik, Konflik, Spreuke

“13:10 Vermetelheid gee net getwis af; maar by die wat hulle laat raai, is wysheid. 16:28 ‘n Man van valse streke saai tweedrag, en ‘n kwaadstoker skei vriende van mekaar. 17:14 Die begin van ‘n onenigheid is soos water wat jy laat deurbreek; daarom, laat die twis vaar voordat dit losbreek. 17:19 Wie twis liefhet,…

Lees Verder

Opsoek na die regte huweliksmaat

6 Jul 2013 Geplaas in: Huisgesin en huwelik, Spreuke

“14:1 Die wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af.  18:22 Wie ‘n vrou gevind het, het iets goeds gevind en ‘n welgevalle van die HERE verkry. 19:13 …die gekyf van ‘n vrou is ‘n aanhoudende gedrup. 19:14 Huis en goed is ‘n erfenis van die vaders,…

Lees Verder

‘n Waarskuwing aan rebelse kinders

27 Jun 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Kinderopvoeding, Spreuke

“15:5 Die sot verag die tug van sy vader, maar hy wat op die teregwysing ag gee, word wys. 17:21 Hy wat ‘n dwaas verwek, vir hom sal dit ‘n bekommernis word; en die vader van die dwaas sal nie bly wees nie.  17:25 ‘n Dwase seun is ‘n verdriet vir sy vader en bitter…

Lees Verder

Twee dinge wat ouers en kinders vergeet het

21 Jun 2013 Geplaas in: Kinderopvoeding, Spreuke

“13:22 ‘n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre.  14:26 In die vrees van die HERE lê ‘n sterk sekerheid, ook vir die kinders van ‘n sodanige sal daar ‘n toevlug wees.  15:20 ‘n Wyse seun verbly sy vader, maar ‘n dwase mens verag sy…

Lees Verder

Hoekom moet jy jou kind pak gee?

14 Jun 2013 Geplaas in: Kinderopvoeding, Spreuke

“13:24 Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.  19:18 Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie.  17:6 Kindskinders is ‘n kroon vir grysaards, en vir die kinders is hulle vader ‘n eer.  20:30…

Lees Verder

Pasop vir omkoopgeskenke

1 Jun 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Geld, Spreuke

“15:27 Wie onregverdige wins maak, bring sy huis in beroering; maar hy wat geskenke haat, sal lewe.  17:8 Kosbare edelgesteentes is die omkoopgeskenk in die oë van sy besitter; oral waar hy heengaan, sal hy slaag. 17:23 Die goddelose neem ‘n omkoopgeskenk aan wat uit die boesem kom om die paaie van die reg te…

Lees Verder

Dink voor jy praat

23 May 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Spreuke

“13:3 Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom is daar ondergang.  15:23 ‘n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is ‘n woord op sy tyd!  15:28 Die hart van die regverdige dink ná om te antwoord, maar die mond van die…

Lees Verder
1 2 3