Hoop vir die hopelose

18 Jul 2019 Geplaas in: Hoop, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 15:13

Romeine 15:13 Wat bedoel ons met hoop? In Afrikaans gebruik ons die woord as ‘n term van onsekerheid: ‘Ek hoop nie dit reën Saterdag nie… Ek hoop my seun word vir die span gekies.’ Die woordeboek definieer dit egter as ‘verwagting’. Omdat jy oortuig is iets gaan gebeur, sien jy met hoop of verwagting daarna uit. Bybelse hoop…

Lees Verder

Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

14 Jul 2018 Geplaas in: Christelike lewe, Hoop, Romeine 5:1-5a, Sekerheid van redding, Verlossing

Romeine 5:1-5a Eendag was daar ‘n koning wat nie kon kinders hê nie. Hy het ‘n seun aangeneem. Al was die seun nie sy eie nie, het hy die respek en voorregte gekry wat die koning toekom. So is dit met ons en God. Die Vader het ons sonde in Jesus se rekening inbetaal, en…

Lees Verder

Wag op die Here

9 Aug 2014 Geplaas in: Beloftes, Beproewings en siekte, Hoop

Ek het al voorheen verwys na twee karakters in John Bunyan se Pilgrim’s Progress:  Passion en Patience.  Passion wou dadelik al sy speelgoed hê.  Hy het dit gekry en vir Patience gelag, omdat hy niks gehad het nie.  Patience het geduldig gewag, omdat hy geweet het dat hy ‘n erfenis in die hemel het.  Kort…

Lees Verder