Glo jy nog in die wederkoms?

21 Jun 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 5:1-11, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Wederkoms

1Tessalonisense 5:1-11 Hiper-preteriste is mense wat nie in die wederkoms glo nie. Volgens hulle is al die Bybelse profesieë in die eerste eeu n.C. vervul. Maar dit is kettery en sorteer onder die dwaling van “Himenéüs en Filétus…wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het” (2Tim. 2:17-18). [Keith Mathison en ‘n paar ander outeurs…

Lees Verder