Die beste manier om Kersfees te vier

22 Dec 2018 Geplaas in: Christus, Geboorte, Genesis, Genesis 49:8-12, Kersfees, Koninkryk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende…

Lees Verder