Die sewe kruiswoorde van Jesus: Vervulling
Johannes 19:30 Toe koningin Elizabeth I van Engeland (1533-1603) op haar sterfbed was, toe sê sy: ‘O my God! It is over. I have come to the end of it—the end, the end. To have only one life, and to have done with it! To have lived, and loved, and triumphed; and now to know…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Lyding
Johannes 19:28-29 Met die onlangse vloede in KwaZulu-Natal het iemand my vertel dat hulle geen water het nie. Ek vind dit ironies: met so baie reën is daar geen water nie. Dit is omdat die pype weggespoel het en daar modder in die boorgate is. Net so is dit ironies dat Jesus al die water…
Lees VerderDie sewe kruiswoorde van Jesus: Liefde
Johannes 19:26-27 Die wêreld is opsoek na liefde. Mens hoor dit in hulle liefdesliede. Maar hulle sal dit nie buite Christus vind nie, omdat Hy liefde en die uitdrukking van God se liefde is (1Joh. 4:8, 10). Deur Jesus se lewe en kruisdood het Hy ware liefde geïllustreer. Ons dit onder andere in Joh. 19:26-27….
Lees VerderJohannes 3:16: Bepalings en Voorwaardes geld
Johannes 3:16c Op ’n advertensiebord in Pretoria staan daar: Jesus loves you * John 3:16 * No terms and Conditions In ’n sekere sin is dit so, omdat niemand God se liefde verdien nie. Maar in ’n ander sin is dit onwaar, omdat Joh. 3:16 bepalings en voorwaardes het: “Want so lief het God die…
Lees VerderGod se geskenk aan die wêreld
Johannes 3:16b In Gary se solder lê ’n ou skildery vol stof. Hy weet nie dat dit R400 miljoen werd is nie. Om Jesus Christus te waardeer, moet jy sy waarde ken. Anders sal Hy vir jou ’n stowwerige ou skildery bly. 1. God se liefde Petrie is in graad 3. Hy hou van…
Lees VerderOm God te ken
Johannes 1:18 Watter vrae word die meeste op Google gevra? Dinge soos: What is my IP (internet protocol)? What time is it? How to tie a tie How to lose weight When is mothers day? God is nie in die top tien van mense se vrae nie. Die Bybel sê: “daar is niemand wat God…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Weduwees
Johannes 19:25-27 Daar is meer weduwees as wewenaars. Volgens een webtuiste is 80% van mense wie se lewensmaats sterf vroue, terwyl slegs 20% mans is.1 Dit is omdat mans oor die algemeen meer roekeloos is as vroue. Hoeveel vroue jaag met hulle karre, skiet op mekaar, speel rugby, rook, drink, of raak betrokke in vuisgevegte?…
Lees VerderDie beste Berader
Johannes 14:15-17 Iemand wat terminaal siek is, soek die beste spesialis. Iemand wat ernstige kar probleme het, soek die beste werktuigkundige. Iemand wat ‘n huis bou, soek die beste bouer. ‘n Gelukkige huwelikspaar wat vir 50 jaar getroud is, soek die beste restaurant. Op elke gebied soek ons die beste. Dit is jammer dat dit…
Lees Verder