Die goeie nuus van God se oordeel (‘n Kort oorsig oor Nahum)

1 Jun 2013 Geplaas in: Nahum

‘n Klomp slawe word gevange geneem deur ‘n slegte man.  Hy is genadeloos en wreed.  Op ‘n dag kom daar ‘n boodskapper met goeie nuus:  “Die wrede slawemeester is vanoggend dood.”  Die slawe het gejuig oor hulle vryheid.   Dis die prentjie wat jy moet kry wanneer jy Nahum 1:15 lees:  “Kyk, op die berge…

Lees Verder