’n Pleidooi uit die hel
Lukas 16:27-31 ’n Ou teoloog het gesê: ‘Hell is nothing more than truth known too late.’1 Die ryk man in Lukas 16 was so: hy het te laat vir homself en sy ongeredde familie op aarde gepleit. Die volledige gelykenis lees as volg: 19 “Daar was ’n ryk man wat klere van purperstof en fyn…
Lees VerderDie vreugde en smarte van die hemel en die hel
Lukas 16:24-26 Die storie begin by v.19: “Daar was ’n ryk man wat klere van purperstof en fyn linne gedra en elke dag swierig feesgevier het. Voor die ingang van sy huis het ‘n bedelaar met die naam Lasarus gelê. Hy was oortrek van swere, en het daarna gesmag om iets te ete te kry…
Lees VerderAnderkant die dood
Lukas 16:19-23 Wat lê anderkant die dood? Mense verskil. Godsdienste verskil. Elkeen het sy eie opinie. Selfs tussen Christene is daar verskille. ’n Bekende teoloog betwyfel die tradisionele Christelike interpretasie van lewe na die dood. Volgens hom gaan mense nie hemel toe of hel toe wanneer hulle sterf nie, maar die hel is in jou…
Lees VerderJou kans om gered te word
Lukas 13:22-30 In 1986 het ek Halley se komeet gesien. Dit is elke 75-79 jaar van die aarde af sigbaar. As ek dit gemis het, sou ek dit waarskynlik nooit weer gesien het nie. Om die hemel te mis, is erger. Jy het vandag ’n kans om gered te word. Ek bedoel dit nie net…
Lees VerderDie hel as ’n motivering vir evangelisasie
Lukas 10:13-16 In die mid-1700’s het Jonathan Edwards Sinners in the Hands of an Angry God in Enfield, New England gepreek. Gedurende die preek het mense angsbevange uitgeroep: ‘Wat moet ons doen om gered te word?’1 Daar het ’n herlewing uitgebreek. Nie almal het waardering vir Edwards se preek nie. In 1961 het Phyllis McGinley…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking
Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om…
Lees VerderOor die wederkoms en die hel
2Tessalonisense 1:5-10 Toe ek eenkeer die evangelie met ‘n dwelmverslaafde deel, toe reageer hy aggressief: ‘Daar ís nie ‘n hel nie. Die slegte dinge wat nóú met ons gebeur, is hel.’ Selfs Christene raak opstandig as hulle van die hel hoor. Deur die geskiedenis het mense teorieë uitgedink om die werklikheid van ‘n ewige hel te probeer…
Lees VerderKom Jesus in 2018?
Matteus 24:32-51 ‘n Paar jaar gelede was daar ‘n advertensiebord langs die R21 wat gesê het dat Jesus op 21 Mei 2011 sal terugkeer. In 2012 het Hollywood die einde van die wêreld in Desember van dieselfde jaar voorspel. Ek het ‘n DVD gekyk waarin iemand sê dat die groot verdrukking in 2013 sou begin,…
Lees VerderGod se hulp in jou krisis
In die mid-1700’s het Jonathan Edwards sy gemeente se verkeerde praktyke oor die nagmaal aangespreek. Hy is van die gemeente afgesny. ‘n Vriend van my het onlangs iets soortgelyk ervaar. Dalk het so iets al met jou gebeur: jy doen wat jy dink reg is, en dan neem dinge ‘n wending vir die ergste? Skielik…
Lees VerderHoekom die Prosperity Gospel so gevaarlik is
In Walt Disney se film The Jungle Book, kyk ‘n luislang genaamd Kaa in Mowgli (die seuntjie) se oë om hom te betower. Hy hipnotiseer en bedwelm hom, sodat hy aan die slaap raak. Sy plan is natuurlik om vir Mowgli in te sluk. Dit laat my aan die slinkse slang van Gen. 3 dink…
Lees Verder