Christene en die regering

4 May 2019 Geplaas in: Doodstraf, Politiek, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Regering, Romeine 13:1-7

Romeine 13:1-7 Woensdag 8 Mei 2019 is dit ons land se nasionale verkiesing. Wie sal die volgende regerende party en die president van Suid-Afrika wees? Soos die res van die mense in ons land, wag Christene in spanning om te sien wat gaan gebeur. Sommige voorspel dat die ANC tot 61% steun sal kry, terwyl…

Lees Verder

Hoe moet ons vir Suid-Afrika bid?

21 Apr 2017 Geplaas in: Evangelie, Gebed, Kontemporêre kwessies, Regering

Almal praat oor Saterdag 22 April 2017 se gebedsdag in Bloemfontein. Na my mening is die punt nie of jy teologies op dieselfde bladsy is as Angus Buchan nie, maar dat hierdie ‘n uitstekende geleentheid vir die evangelie is.   Ek glo dat elke Christen hierdie golf moet ry en vir die wêreld moet vertel…

Lees Verder

Christene, keiser Nero, en die ANC

11 Feb 2017 Geplaas in: Eindtyd, Openbaring, Politiek, Regering

Peter Hammond is ‘n geskiedkundige, prediker en evangelis in die Kaap. In sy notas oor die geskiedenis van ons land, verduidelik hy hoe die ANC in 1989 swak en oneffektief was.  Hy sê:  ‘With the collapse of communism in Eastern Europe and their Soviet sponsors, the ANC was heading for the trash can of history.’…

Lees Verder

God se silhoeët in die siviele wet

25 Jul 2015 Geplaas in: Afgode, Christelike lewe, Hofsake, Okkulte, Politiek, Regering, Satan, Seks, Sonde, Tiendes en offergawes, Vrees vir mense, Weduwees en weeskinders, Wet van Moses

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…

Lees Verder