Die sewe kruiswoorde van Jesus: Heerlikheid
Lukas 23:46 In ’n sekere sin is die sewe kruiswoorde van Jesus soos die skepping. Op die sesde dag het die Here alles voltooi en daarna het Hy gerus (Gen. 1:31-2:3). Net so was Jesus se sesde kruiswoord: “Dit is volbring!” (Joh. 19:30). Daarna het Hy gerus en sy hemelse heerlikheid ingegaan. Deur Hom kan…
Lees VerderDie hel as ’n motivering vir evangelisasie
Lukas 10:13-16 In die mid-1700’s het Jonathan Edwards Sinners in the Hands of an Angry God in Enfield, New England gepreek. Gedurende die preek het mense angsbevange uitgeroep: ‘Wat moet ons doen om gered te word?’1 Daar het ’n herlewing uitgebreek. Nie almal het waardering vir Edwards se preek nie. In 1961 het Phyllis McGinley…
Lees VerderKersfees in die laaste dae
Jesaja 8:23-9:6 In elke era is daar mense wat dink dat hulle in die laaste dae lewe. Volgens tekste soos 1Kor. 10:11, Heb. 1:1-2, 9:26 het die laaste dae met Jesus se eerste koms begin. Die laaste dae strek tot by sy tweede koms. Elke dag is een dag nader daaraan as gister (Rom. 13:11)….
Lees VerderWees gereed om jou God te ontmoet!
Lukas 3:1-14 Lorette se man vergeet om vir haar te sê dat die skoonfamilie kom kuier. Sy hoor dit drie ure voor die tyd. Sy is omgekrap en jaag om die huis op te ruim, beddegoed te was en kos voor te berei. Haar man koop blomme om jammer te sê dat hy haar nie…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Veroudering en die Dood
Prediker 12:1-8 Party mense is bang om oud te word. Hulle vrees die dag as hulle nie meer kan bestuur nie, as hulle afhanklik is van ander, as hulle kinders namens hulle besluite moet neem, as hulle uit die huis moet trek waar hulle vir jare gewoon het en na ’n tehuis waar mense van…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking
Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om…
Lees VerderChristus oor die chaos
Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos…
Lees VerderWat doen Jesus vir sy kinders?
Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n…
Lees VerderGoeie Vrydag en die Eindtyd
Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen…
Lees VerderDie Man van Sonde
2Tessalonisense 2:1-12 Hierdie is seker die moeilikste teks in enige van Paulus se briewe. Miskien is dít wat Petrus bedoel het toe hy gesê het dat party van Paulus se briewe moeilik is (2Pet. 3:15-16). Met verwysing na 2Tess. 2:7-8 het Augustinus gesê: ‘I frankly confess I do not know what he means.’ [Augustine of Hippo…
Lees Verder