Gasvryheid in die hemel en op aarde

23 Nov 2022 Geplaas in: Lukas 14:12-24

Lukas 14:12-24 Ons goeie vriende in Parys is ’n toonbeeld van gasvryheid. Ons kuier een of twee keer per jaar by hulle. Ek en my vriend bid saam. Ons eet lekker. Ons voer geestelike gesprekke. Toe my vriend se ma siek was, het hulle haar in hulle huis verwelkom. Hulle het dinge so ingerig dat…

Lees Verder