Vrees God!

23 Jun 2022 Geplaas in: God, Lukas 12:1-7, Soewereiniteit, Voorsienigheid

Lukas 12:1-7 Party mense tref ’n vals onderskeid tussen die God van die Ou- en die Nuwe Testament. Hulle mak of dit verskillende Gode is; asof die God van die Ou Testament bloeddorstig en wreed is, terwyl die God van die Nuwe Testament liefdevol is. Hierdie siening is veral populêr onder liberale teoloë en ateïste….

Lees Verder