Die 5 solas: Genade alleen
11 Apr 2023
Geplaas in: 5 Solas,
Efesiers 2:1-7,
Genade
Efesiërs 2:1-7 Tydens die hervorming het die Katoliekekerk gesê die doop en die nagmaal gee reddende genade. Die mens is nie geestelik dood nie, maar geestelik siek. Sy toestand is nie hopeloos nie. Die hervormers het gesê God red ons uit genade alleen—sola gratia in Latyn. Die Katoliekekerk het gesê God red ons deur geloof…
Lees Verder