Ketters in die kerk

6 May 2023 Geplaas in: 1Timoteus 1:18-20, Vals lering

1Timoteus 1:18-20 In 1923 het prof. J. du Plessis van Stellenbosch die verbale inspirasie van die Bybel bevraagteken, die historisiteit van Jona ontken, Christus se Goddelike attribute betwyfel, en ander kritiek teen die Bybel gelewer.1 Hiervoor het die NG Kerk hom uitgeskop. Meer as 80 jaar later is Ferdi Mulder deur Tukkies se teologiese fakulteit…

Lees Verder

Die 5 solas: Eer aan God alleen

29 Apr 2023 Geplaas in: 1Timoteus, 1Timothy 1:12-17, 5 Solas

1Timoteus 1:12-17 Dwarsdeur die Middeleeue het die Katoliekekerk Maria en die heiliges (Eng. saints) saam met Christus vereer. Thomas Watson sê: ‘They [the Roman Catholic Church] give equal, nay, more honour to the Virgin Mary than to Christ; they ascribe more to her milk than to his blood.’1 Die Hervormers se reaksie teen die Katoliekekerk…

Lees Verder

Jesus in die middel

4 Dec 2021 Geplaas in: 1Timoteus 3:16d, Christus, Engele

1Timoteus 3:16d Die groot woord is Christosentries. Dit beteken dat Jesus in die senter is. Hy is die fokuspunt; die belangrikste. Hy is alles. Almal sien dit nie so nie. Volgens ’n redelike bekende leraar in Johannesburg moet ons nié Christosentries preek nie, maar op al drie Persone van die Godheid fokus. Opsigself het ek…

Lees Verder

Ek glo in Kersfees

14 Dec 2018 Geplaas in: 1Timoteus 3:16, Christus, Engele, Geloofsbelydenis, Kersfees, Leerstelling

1Timoteus 3:16 Ek bedoel nie dat ek in Kersvader en sy takbokke of elwe glo nie. Ek bedoel eerder dat ek in die God glo wat mens geword het. Jesus se menswording en die res van die Bybel se lering oor Hom is sentraal tot die Christelike geloof. Dit bepaal hoe jy lewe. 1Tim. 3:16 sal vir…

Lees Verder