Ontmoet God se huisgesin

16 Aug 2019 Geplaas in: Kerk, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 16:1-16

Romeine 16:1-16 Geslagsregisters en ‘n lys name is nie gewoonlik iets wat ons in ons stiltetyd lees nie. Ons dans ook nie van opgewondenheid as die predikant sy teks aankondig en dit een van hiérdie tekste is nie. En tog het God hierdie gedeeltes vir ’n rede in die Bybel laat opteken. Daar is diep…

Lees Verder