Koronafobie en die entstof
Romeine 14 Ek bespeur twee soorte vrees tydens die pandemie. Die eerste soort is waar mense vrees dat hulle of hulle geliefdes Covid sal kry en sterf. Die tweede soort is waar mense die entstof as die 666 vrees en dink dat Bill Gates en die Illuminati die wêreld gaan oorneem. Party sal sê hulle…
Lees VerderDie Covid Entstof: Wat sou Jesus doen?
Romeine 15:1-7 Dit is ’n relevante vraag, veral omdat gelowiges aan beide kante van die debat staan en sterk daaroor voel. Op die einde maak dit egter nie saak wat jý dink nie, maar wat die Bybel sê. Daarom dat ek vra: wat sou Jesus doen? Rom. 15:1-7 leer vir ons wat Hy sou doen….
Lees VerderWanneer die grys areas sonde word
Romeine 14:13-23 Ek het in die vorige preek gesê dat ‘n grys area iets is wat die Bybel ons nie beveel, of verbied nie. M.b.t. hierdie dinge is gelowiges vry om hulle eie oortuigings te hê. Een gelowige glo dat dit verkeerd is om Oosterse vegkunste soos karate en judo te doen, terwyl ‘n ander een se…
Lees VerderDie grys areas van ons Geloof
Romeine 14:1-12 In Engels is daar ‘n spreekwoord wat sê: ‘In essentials unity; in non-essentials liberty; in all things charity.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons saamstem oor die basiese waarhede van die Bybel: God se karakter en wese, die Persoon van Jesus Christus, sy kruisdood vir ons sonde, sy liggaamlike opstanding uit die dood, sy…
Lees Verder