Die Heilige Gees: Doping in die Gees
21 Jan 2023
Geplaas in: 1Korintiers 12:13a,
1Korintiers 12:13a,
Doping in die Gees
1Korintiërs 12:13a In 2009 het ’n man ons gemeente besoek en ’n afspraak met my gemaak. Hy het onder meer van die tweede genadewerk gepraat, naamlik dat gelowiges soms lank na hulle bekering in die Heilige Gees gedoop word. Ek het Wayne Grudem se Systematic Theology geraadpleeg en die saak vir myself uitgemaak: elke gelowige…
Lees Verder