Jesus in die middel

4 Dec 2021 Geplaas in: 1Timoteus 3:16d, Christus, Engele

1Timoteus 3:16d Die groot woord is Christosentries. Dit beteken dat Jesus in die senter is. Hy is die fokuspunt; die belangrikste. Hy is alles. Almal sien dit nie so nie. Volgens ’n redelike bekende leraar in Johannesburg moet ons nié Christosentries preek nie, maar op al drie Persone van die Godheid fokus. Opsigself het ek…

Lees Verder