Noudat jy die evangelie gehoor het

31 Aug 2019 Geplaas in: Eenheid, Evangelie, Evangelisasie, Lofprysing, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 16:21-27

Romeine 16:21-27 As die dokter vir jou sê dat jy gevorderde kanker het, kan jy nie jou skouers optrek, asof hy sopas vir jou gesê het dat daar slaap in jou oog is nie. Jy moet iets doen, al is dit om te besluit dat jy nie vir behandeling gaan nie. So is dit ook met die…

Lees Verder

Die klimaks van die evangelie

1 Mar 2019 Geplaas in: Aanbidding, Evangelie, God, Lofprysing, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 11:33-36

Romeine 11:33-36 Rom. 11:33-36 is Berg Everest van die evangelie. Dit is Mont Blanc in die Switserse Alpe. Dit is God’s Window in Mpumalanga. As ons die hoogste pieke van die evangelie klim, sien ons God se heerlikheid. Rom. 11:33-36 is die klimaks van die evangelie waarheen Paulus van hfst. 1 af gewerk het. Wat is hierdie klimaks van die…

Lees Verder

Wat doen die Here vir jou en wat moet jy vir Hom doen?

9 Jun 2018 Geplaas in: Afvalligheid, Bybel, Lofprysing, Skepping, Soewereiniteit, Vergifnis, Verlossing

Nick is 4 jaar oud. Sy pa is $50 biljoen sterk. Hy is bly dat sy pa so goed vir hom sorg. Om dankie te sê breek hy sy spaarvarkie oop, en gee hy al sy geld – $150 – vir sy pa. Om die Here te dank vir alles wat hy vir jou doen…

Lees Verder

God se oplossing vir die wêreld se probleme

12 May 2018 Geplaas in: Christus, Lofprysing, Nasies, Sending, Verlossing

My vrou moes my al terughou en vir my sê dat ek nie die wêreld se probleme kan oplos nie.  Sy is reg.  Maar die Messias kan.  As armoede die wêreld se grootste probleem was kon ons vir Jeff Bezos, Bill Gates en Mark Zuckerberg vra om dit op te los.  Maar daar is groter…

Lees Verder

‘n Man na God se hart

30 Nov 2017 Geplaas in: Bybelstudie, Gebed, Huisgesin en huwelik, Lofprysing, Manlikheid en Vroulikheid, Seks, Verslawings

Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees.  As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom).  As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees…

Lees Verder

Hoekom sing Christene?

2 Aug 2017 Geplaas in: God, Lofprysing, Uitverkiesing, Verlossing

Wanneer party mense dronk is, sing hulle.  Die Engelse hou daarvan om te sing wanneer hulle by ‘n sokker wedstryd is.  In Zambië en in Wallis is sang deel van die kultuur.  Party mense sing omdat hulle van musiek hou.  Maar wanneer dit by die kerk kom, is dit anders.  Dit is nie die drank,…

Lees Verder

Die ABC van gemeentesang

17 Jun 2017 Geplaas in: Aanbidding, Kerk, Lofprysing

In ons gemeente beklemtoon ons die suiwer prediking van God se Woord.  Daar is egter ‘n paar gebiede waarin ons sukkel.  Gemeentesang is een van hulle.  Van ons beste musikante het na ander dorpe toe verhuis.  Ons bekwame musiek leier van 13 jaar is op die oomblik buite aksie, en sal hopelik teen Augustus weer…

Lees Verder

Die hemel se volkslied

22 May 2017 Geplaas in: Afvalligheid, Eindtyd, Engele, Hemel, Kerk, Lofprysing, Nagmaal, Openbaring, Verlossing

Die wêreld weet nie wat halleluja beteken nie.  Jare gelede was daar ‘n populêre lied wat gesê het:  ‘It’s raining men, hallelujah!’  In sommige kerke dink mense nie mooi voordat hulle ‘halleluja’ of ‘amen’ sê nie.  Ek het ‘n diens bygewoon waarin mense ‘amen!’ geroep het toe die spreker sê:  ‘Ons staan agter op ‘n…

Lees Verder

Die goeie effek van die groot verdrukking

24 Sep 2016 Geplaas in: Eindtyd, Lofprysing, Openbaring

Ná ‘n veldbrand groei die gras en plante beter. Dit wat verwoesting gebring het, het ook lewe gebring.  En dit is presies wat in Op.7:9-17 met die groot verdrukking gebeur het.   Lofprysing (v.9-12) Wat is die meeste mense wat jy al bymekaar gesien het? Verlede Saterdag was ek saam met my gesin by ‘n…

Lees Verder

Wat dink jy van Jesus?

23 Sep 2016 Geplaas in: Christus, Lofprysing

In die 16de en 17de eeu was daar ‘n groep Britse predikante wat as die Puriteine bekend gestaan het. Wanneer ‘n mens hulle boeke lees dan kom jy agter dat hulle ‘n rare kombinasie gehad het wat vandag skaars is:  hulle het die Bybel baie goed geken en hulle het mense baie goed geken.  …

Lees Verder