Die enigste manier om in die hemel te kom
7 Jul 2018
Geplaas in: Evangelie,
Geloof,
Romeine 4:13-25,
Wet van Moses
Romeine 4:13-25 Postmoderne mense glo dat alle paaie na die hemel toe lei. Maar mense wat die Bybel ernstig opneem glo dat daar net een manier is om in die hemel te kom, en dit is deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Maar hoe ontvang ‘n mens Jesus as jou Verlosser? Deur die geloof. Wat is geloof?…
Lees Verder