Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder