Wat het voor die herlewing gebeur?
5 Jan 2014
Geplaas in: Handelinge,
Handelinge 1:1-5,
Heilige Gees
Handelinge 1:1-5 Lukas se biografie oor Jesus bestaan uit twee dele (byna soos Tolkien se Lord of the Rings wat uit drie dele bestaan): Lukas en Handelinge. Handelinge is letterlik Lukas II. In Lukas-evangelie beskryf hy wat Jesus begin leer en doen het. Wat het Hy gedoen? In 10:38 sê Lukas Hy het “goed gedoen…
Lees Verder