Familie, Huisgesin en Huwelik: Konflikhantering

29 May 2021 Geplaas in: Jakobus 4:1-3, Konflik

Jakobus 4:1-3 Toe ek as kind saam met my nefies by my ouma gekuier het, het ons klippe by die spruitjie opgetel. As mens die klippe teen mekaar gekap het, het dit vonke gemaak. Ons het die vuurklippe genoem. Dit is ook wat gebeur wanneer jy sondaars bymekaar sit; daar is vonke. Sommige getroude paartjies…

Lees Verder

Hoe moet jy jou vyande liefhê?

5 Apr 2019 Geplaas in: Konflik, Liefde, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 12:14 & 17-21, Vergifnis, Vervolging

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat,…

Lees Verder

Hoe om konflik te hanteer

14 Jul 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Huisgesin en huwelik, Konflik, Spreuke

“13:10 Vermetelheid gee net getwis af; maar by die wat hulle laat raai, is wysheid. 16:28 ‘n Man van valse streke saai tweedrag, en ‘n kwaadstoker skei vriende van mekaar. 17:14 Die begin van ‘n onenigheid is soos water wat jy laat deurbreek; daarom, laat die twis vaar voordat dit losbreek. 17:19 Wie twis liefhet,…

Lees Verder