Vyf kenmerke van die oordeelsdag

7 Apr 2018 Geplaas in: Evangelie, Goeie werke, Oordeelsdag, Romeine 2:1-16

Romeine 2:1-16 Jason is 8-jaar oud.  Hy het laas week in sy bed gelê en wonder wat op die oordeelsdag gaan gebeur.  Wie gaan ons oordeel?  Gaan almal weet wat ons in die geheim gedoen het?  Sal Christene geoordeel word?  Wat van mense wat reg gedoen het, maar nie in Jesus geglo het nie?  En…

Lees Verder

Die evangelie in ’n neutedop

28 Jan 2017 Geplaas in: Christus, Evangelie, Geloof, Goeie werke

  Paulus het ‘n paar boeke vol geskryf waarin hy die evangelie ontrafel het.  Die hele Romeine handel oor die teorie en praktyk van hierdie één onderwerp.  Ons moet egter nie net een aspek daarvan bestudeer nie, maar ook die geheelbeeld kry.  En dit gee Rm.1:17 vir ons.   God se geregtigheid Wat is die…

Lees Verder

Sout en lig vir Suid-Afrika

16 Oct 2015 Geplaas in: Christelike lewe, Evangelisasie, Goeie werke, Wereld

In Suid-Afrika is gay huwelike wettig. Amerika het dit onlangs aanvaar.  Ateïste sê Christenskap het ‘n negatiewe effek op die wêreld.  ‘Ons sal beter wees daarsonder,’ sê hulle.  In die afgelope 20 jaar – vandat ons ‘vryheid’ verkry het – het die moraliteit in Suid-Afrika drasties verval.  Ons is nie net meer immoreel nie, maar…

Lees Verder