Konstantes en veranderlikes in die nuwe jaar
Hebreërs 13:8 Konstantes en veranderlikes is wiskundige terme. In x + y = 7, is 7 die konstante met x en y as veranderlikes. Jou lewe en die heelal is veranderlikes. God en sy Woord is konstantes. Om deur ’n onseker jaar konstant te bly, moet jy die enigste konstante vertrou: “Jesus Christus is gister…
Lees Verder2023 en die einde
Hebreërs 12:12-14 Ek bedoel nie die einde van jou lewe of die wêreld nie, alhoewel dit hierdie jaar kan gebeur. Ek verwys na die einde van die wedloop; na die einddoel waarvoor jy hardloop. Wie dit in die oog hou, kry ’n tweede asem in die wedloop en sal vanjaar ’n goeie rondte hardloop. …
Lees VerderNuwejaarsvoornemens wat werk
2Tessalonisense 1:11-12 Gewoonlik werk Nuwejaarsvoornemens net vir die wat super gedissiplineerd is. Vir die res hou dit ’n maand of twee. Wat moet jy doen om jou voornemens vol te hou en seker te maak dit werk? 1. Kry ’n langtermyn visie (v.11) In Luk. 12:16-21 lees ons van ’n suksesvolle boer wat sy…
Lees Verder2021: Lig na die Donker
2Korintiërs 1:3-11 Dit was die leuse van Calvyn en later ook die Protestantse Hervorming: Post tenebras lux—Na donker, lig. Die inskripsie was op Geneve se munte en kan vandag by die Hugenote Museum in Franschhoek gesien word. Dit is asof die hervormers gesê het: ‘Die Katoliekekerk het ons vir ’n duisend jaar in die donker…
Lees VerderHoe om die jaar reg te begin
Matteus 6:33-34 God is die Skepper van tyd en word nie daardeur beperk nie (Gen. 1:1, Eks. 3:14). Óns leef egter met sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, dekades, die verledetyd, die hedetyd en die toekomstige tyd. Volgens die Bybel moet ons die tyd reg gebruik (Eks. 20:9-10, Ef. 5:16). Om dit reg te kry, moet ons…
Lees VerderMaak die beste van 2019
Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so…’ Omdat…
Lees VerderHoe om aan te hou in 2019
Hebreërs 12:1-2 Op 5 Des. 2018 het ons ons Bybelstudie afsluiting gehou. Na die ete het elkeen ‘n kans gekry om te sê wat hy hierdie jaar geleer het. Byna elke persoon het begin met die woorde: ‘2018 was ‘n moeilike jaar…’ Met drie sterftes (in ‘n gemeente van 70 voel jy dit!) en ‘n spul ander…
Lees VerderGod se prioriteite vir 2018 en die res van jou lewe
Toe Jonathan Edwards 19 was, het hy 70 voornemens vir homself neergeskryf.[1] Hier is ‘n paar van hulle: ‘#7. Voorgeneem, Om nooit iets te doen wat ek bang sou wees om te doen as dit die laaste uur van my lewe was nie. #10. Voorgeneem, As ek pyn voel, om aan die pyne…
Lees Verder‘n Gebed vir 2017
Oor die afgelope klomp jare het ek my voornemens vir die nuwe jaar in gebedsversoeke verander. Vandat ek dít begin doen het, het die Here my nog elke keer gehelp om dit suksesvol uit te voer. 2 Ts.1:11-12 is ook ‘n vers wat ek gereeld vir myself en vir die gemeente bid. Let op die…
Lees VerderChristen-wees in 2016
As ons kinders se lewens soos ‘n wipplank is, het ons in die 21ste eeu die wipplank aan die eenkant te swaar gelaai. Aan die ander kant het ons ‘n emmer vol droë blare gesit, en gehoop dit sal die wipplank uitbalanseer. Ons sit baie tyd en geld in, sodat ons kinders eendag die mooiste,…
Lees Verder