Menslike mislukking en die majesteit van God
2 Oct 2021
Geplaas in: Christus,
Lukas 9:37-43a
Lukas 9:37-43a In ’n bekende skildery van Raphael (1483-1520) is Jesus op die berg van verheerliking, terwyl die dissipels onder in die vallei misluk toe hulle ’n demoon nie kon uitdryf nie. Die vallei is donker, terwyl Jesus op die berg met lig omhul is. Dié kontras moet ons aanspoor om minder op onsself te…
Lees Verder