Oor Jesus en die engele
14 Sep 2019
Geplaas in: Christus,
Engele,
Hebreers 1:5-14,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Hebreërs 1:5-14 Die Jehova’s Getuies glo dat Jesus die aartsengel Migael is. Heb. 1:5-14 leer egter vir ons dat Jesus voortrefliker is as die engele, dat Hy God is en dat die hele Ou Testament op Hóm fokus (vgl. v.4, Ps. 89:7, Luk. 24:27, 44, Joh. 5:39). Kom ek wys dit vir jou. Jesus…
Lees Verder