Die hel as ’n motivering vir evangelisasie
Lukas 10:13-16 In die mid-1700’s het Jonathan Edwards Sinners in the Hands of an Angry God in Enfield, New England gepreek. Gedurende die preek het mense angsbevange uitgeroep: ‘Wat moet ons doen om gered te word?’1 Daar het ’n herlewing uitgebreek. Nie almal het waardering vir Edwards se preek nie. In 1961 het Phyllis McGinley…
Lees VerderWat het van evangelisasie geword?
Lukas 10:1-12 Omrent ’n maand gelede toe dink ek: ‘Ek moet vanoggend evangelisasie gaan doen.’ Ek het nagelaat om dit te doen en vir myself gesê: ‘Ek kan nie nou uitgaan nie; ek het baie voorbereiding oor vir môre.’ My voorbereiding het vrot gegaan. Ek het van 08:00 tot 21:00 gewerk (gewoonlik sou ek 15:00…
Lees VerderJesus se passie vir sondaars
Lukas 9:51-56 Ek is dankbaar dat Jesus nie soos ons is nie. Ons lewe draai om onsself. Ons beperk selfs ons gebede tot ons, ons geliefdes, ons probleme, ons siekte, ons hartseer, ons nood. Ons dink selde wyer as ons eie lewe en omstandighede. Derhalwe bid ons skaars vir die wêreld se verlore massas. Dit…
Lees VerderWaarvoor bestaan die kerk?
Lukas 9:1-17 ’n Jaar of twee gelede, toe vra een van ons lidmate my: ‘Hoekom bestaan ons assosiasie (denominasie)? As ons nie kerke plant nie, moet ons ons deure toemaak.’ As ons nie Matt. 28:19-20 se groot sendingopdrag uitvoer nie, doen ons nie waarvoor Jesus ons geroep het nie en sal Hy ons lig uitdoof….
Lees VerderVisvang vir Jesus
Lukas 5:1-11 Ek ken ’n leraar wat versot is op hengel. Volgens hom sal hy selfs in ’n slaggat vol modderwater probeer hengel. ’n Man in ons gemeente is ook so. Hy hengel in varswater, van die strand af, van die rotse af, in die diepsee—enige plek. Sommige Christene is so wanneer dit by evangelisasie,…
Lees VerderGees-gedrewe prediking
Handelinge 1:8 Stel jou voor jy is een van Jesus se apostels. Volgens Matteus, Markus, Lukas, Johannes en Handelinge 1, het jy sy wonderwerke gesien, sy lering gehoor, sy sondelose lewe gesien, saam met Hom aan tafel gesit toe Hy die nagmaal instel, die gebeure rondom sy kruisdood beleef, Hom drie dae later gesien toe…
Lees VerderNoudat jy die evangelie gehoor het
Romeine 16:21-27 As die dokter vir jou sê dat jy gevorderde kanker het, kan jy nie jou skouers optrek, asof hy sopas vir jou gesê het dat daar slaap in jou oog is nie. Jy moet iets doen, al is dit om te besluit dat jy nie vir behandeling gaan nie. So is dit ook met die…
Lees VerderPionier evangelisasie
Romeine 15:14-21 ‘n Pionier sendeling of -evangelis, is iemand wat baanbreker werk doen. Hy of sy is die eerste persoon wat die nuwe grond van ‘n onbereikte omgewing omploeg om die goeie saad van die evangelie daar te saai. Met ‘n onbereikte omgewing verwys ons nie na mense wat die evangelie binne hulle bereik het…
Lees VerderPrioriteite in gebed
Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…
Lees VerderTwee reaksies op die Bybel
1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf…
Lees Verder