Lewe voor Pinkster

14 Sep 2018 Geplaas in: Heilige Gees, Pinkster, Romeine 7:14-26, Sonde, Wet van Moses

Romeine 7:14-26 In Rom. 7:14-26 praat Paulus van ‘n man wat reg wíl doen, maar nie die vermoë het nie en aanhoudend misluk. Wie beskryf Paulus hier? Ek glo hy beskryf Ou Testament gelowiges wat geleef het voor Jesus die Gees uitgestort het op Pinkster, terwyl hy in Rom. 8 ‘n Nuwe Testament gelowige se…

Lees Verder

‘n Toekoms vir Israel

28 May 2018 Geplaas in: Dissipline, Heilige Gees, Israel, Pinkster, Vergifnis, Verlossing

Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode.  Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.”   Martin Luther is daarvan beskuldig.  In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode,…

Lees Verder

Wat beteken Pinkster?

23 Feb 2014 Geplaas in: Christus, Handelinge 2:14-36, Heilige Gees, Pinkster

Handelinge 2:14-36 Kom ek verfris net gou jou geheue.  Die dissipels is bymekaar.  Skielik word die Gees uitgestort en kan hulle in ander tale praat sonder dat hulle dit vooraf geleer het.  Die Jode wat dit gehoor het vra:  ‘Wat op aarde gaan aan; wat beteken dít alles?’  Ander Jode spot en sê:  ‘Hulle is…

Lees Verder

Lesse uit die Pinksterfees

28 May 2012 Geplaas in: Pinkster

“Sewe weke moet jy tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke begin tel.  Dan moet jy die fees van die weke hou vir die Here jou God ooreenkomstig die vrywillige offer van jou hand wat jy sal gee, namate die Here jou God jou sal…

Lees Verder