Christene en die regering
Romeine 13:1-7 Woensdag 8 Mei 2019 is dit ons land se nasionale verkiesing. Wie sal die volgende regerende party en die president van Suid-Afrika wees? Soos die res van die mense in ons land, wag Christene in spanning om te sien wat gaan gebeur. Sommige voorspel dat die ANC tot 61% steun sal kry, terwyl…
Lees VerderGod se silhoeët in die siviele wet
Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…
Lees VerderKan die evangelie misluk?
‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk. In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse. Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie. Onkunde (v.1-7) “1 En terwyl Apollos in Korinthe…
Lees Verder