Jesus is bevoeg om jou te help
13 Dec 2019
Geplaas in: Christus,
Hebreers 5:1-10,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Hebreërs 5:1-10 Hennie het ‘n klomp jaar studeer om ‘n Geoktrooieerde Rekenmeester (Eng. CA) te word. Hy het al die nodige eksamens afgelê en aan al die vereistes voldoen. Hy het selfs ‘n paar jaar se ondervinding agter die blad. Toe PwC ‘n rekenmeester soek en hy daarvoor aansoek doen, het hy die werk gekry omdat hy bevoeg…
Lees Verder