Die Heilige Gees: Geesvervulde prediking
1Korintiërs 2:1-5 Geesvervulde prediking is nie passievolle geraas nie. Jonathan Edwards was ’n besadigde prediker. Hy het sy preke nie vervelig afgelees soos party dink nie. Ja, hy was rustig, maar hy was ook diep ernstig. Onder sy prediking het die Here honderde mense tot bekering gebring.1 As ’n man vol van die Gees, het…
Lees VerderDie tipe mense wat God gebruik
Lukas 6:12-16 Die meeste jong predikante wil hulle geestelik held namaak en sy bediening soos ’n resep volg. Maar dit is ’n fout, omdat God nie net een persoonlikheidstipe, of bedieningstyl gebruik nie. Hy gebruik verskillende tipes mense en gebruik hulle verskillend. In Luk. 6:12-16 het ons ’n voorbeeld hiervan. 1. Hoe kies Hy…
Lees VerderVisvang vir Jesus
Lukas 5:1-11 Ek ken ’n leraar wat versot is op hengel. Volgens hom sal hy selfs in ’n slaggat vol modderwater probeer hengel. ’n Man in ons gemeente is ook so. Hy hengel in varswater, van die strand af, van die rotse af, in die diepsee—enige plek. Sommige Christene is so wanneer dit by evangelisasie,…
Lees VerderWaar is die God van Handelinge?
Kerkgroei in die 1ste Eeu en Vandag Handelinge 1-28 Omtrent 18 maande gelede toe praat ek en ’n ander leraar oor kerkgroei. Hy het my vertel wat een van sy dosente gesê het: ‘Waar ’n gemeente nie groei nie sê die leraar maklik: “Ek het ’n Jeremia bediening. Mense stel nie belang in die waarheid…
Lees VerderDie Praktiese Implikasies van Paasfees
2Korintiërs 5:11-21 Ons moet nooit die Bybel lees om net meer kennis in ons koppe die kry nie. Ons doel moet altyd wees om meer kennis te kry, sodat ons reg kan lewe. Dit is immers die rede hoekom God ons sy Woord gegee het, naamlik om reg te lewe (Deut. 29:29b). Daarom is die…
Lees VerderNoudat jy die evangelie gehoor het
Romeine 16:21-27 As die dokter vir jou sê dat jy gevorderde kanker het, kan jy nie jou skouers optrek, asof hy sopas vir jou gesê het dat daar slaap in jou oog is nie. Jy moet iets doen, al is dit om te besluit dat jy nie vir behandeling gaan nie. So is dit ook met die…
Lees VerderDie ideale herder
1Tessalonisense 3:6-13 Ek het ‘n skets gesien wat die ideale leraar uitbeeld. Hy is so sterk soos Simson, so wys soos Salomo, so dapper soos Dawid, so geduldig soos Job, so vaardig soos Lukas, so volhardend soos Moses en so rats soos Saggeus. By ‘n konferensie het die prediker gesê: ‘Gee my die voete van ‘n Jehova’s Getuie, ‘n Moslem se maag,…
Lees Verder’n Herder se hart vir die gemeente
1Tessalonisense 2:17-3:5 Omdat ek self ‘n leraar is, gesels ek baie met ander leraars. Uit my gesprekke met hulle, asook uit my eie ervaring, weet ek hoe ‘n herder dink en voel. Hy wíl by die gemeente wees. As hy hulle vir ‘n lang tyd nie by die kerk sien nie, pla dit hom. Hy…
Lees VerderPrioriteite in gebed
Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…
Lees VerderVyf kenmerke van ’n ware prediker
1Tessalonisense 2:1-12 Met ‘n ‘ware prediker’ verwys ek nie net na predikante nie. Ek bedoel ook sendelinge, evangeliste en Christelike werkers; enigiemand wat die evangelie ‘voltyds’ verkondig. Die vyf kenmerke van 1Tess. 2:1-12 sal jou help om te weet of die Here jou dalk geroep het om ‘n prediker te wees. Dit sal jou help om te…
Lees Verder