Die Heilige Gees: Aanneming en sekerheid
Romeine 8:14-17 Die konsep van Christelike aanneming kom vanuit die Romeinse leefwêreld. F.F. Bruce sê: ‘The term “adoption”…may have a somewhat artificial sound in our ears; but in the Roman world of the first century AD an adopted son was a son deliberately chosen by his adoptive father to perpetuate his name and inherit his…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Twyfel en Sekerheid
1Johannes 3:19-24 Nadia het twee azaleas in haar tuin. Die een blom en die ander nie. So is dit met gelowiges: almal van ons het die wortels van geloof, maar nie almal het die blomme van geloofsekerheid nie.1 Daarom leer die Bybel ons om te toets of ons in die geloof is; of God ons…
Lees Verder’n Waarskuwing teen geestelike selfmoord
Hebreërs 10:26-39 Om te hoor dat iemand selfmoord gepleeg het, is ’n groter skok as om te hoor dat iemand dood is. Dit is dieselfde met geestelike selfmoord. Die dissipels was seker geskok dat Judas vir Jesus verraai het. Ek was geskok toe ek hoor dat Joshua Harris sy rug op Jesus gedraai het. Omdat…
Lees VerderBelydende Christene en die ware Jakob
1Johannes 1:5-10 Byna 80% van ons land se mense bely dat hulle Christene is. Baie van hierdie selfde mense gee egter nie om dat hulle steel, dronk word, seksueel losbandig is, bedrog pleeg, babas in die baarmoeder vermoor, hulle voorvaders aanbid, of die historisiteit van Gen. 1-3 verwerp nie. Wie is dan die ware Christene,…
Lees VerderVolle geloofsekerheid
Hebreërs 6:9-20 Ron Edmonds was ‘n gelowige wat graag mense vir die Here wou wen. Ongelukkig was hy vasgevang in die ‘altar call’ sisteem waarin die evangelis mense vorentoe roep, hulle in ‘n gebed lei, en hulle dan verseker dat hulle Christene is. Toe hy sien hoe massas mense ‘tot bekering kom’ en gou weer…
Lees VerderJesus se definisie van ’n Christen
Lukas 8:4-15 Wat is ‘n Christen? Die meeste mense sal sê dit is iemand wat in die Drie-Enige God glo, wat volgens die Bybel probeer lewe, wat glo dat Jesus die Seun van God is, wat gedoop is en aan ‘n kerk behoort. In liberale kringe kan jy ‘n Christen wees al glo jy nie in…
Lees VerderHoe weet jy jou redding is veilig?
Romeine 8:31-39 Onthou jy toe Saambou Bank kort na die jaar 2000 gevou het? Sal ons land se ekonomie in die nabye toekoms vou? Is jou geld en jou beleggings veilig? Wat gaan met die plase in ons land gebeur? Sal die regering oor ‘n paar jaar nóg private eiendom vir hulleself vat? Wat gaan met ESKOM…
Lees Verder’n Belofte wat jou sal help om vas te byt
Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die…
Lees VerderDie Heilige Gees en sekerheid van redding
Romeine 8:9-17 Ons land se toekoms is onseker. Gaan hulle die plase vat? Sal daar ‘n oorlog uitbreek? Sal Christene vervolg word? In ‘n onsekere wêreld gee die Heilige Gees vir ons sekerheid. Dit is waaroor Rom. 8:9-17 gaan. Die Gees van sekerheid (v.9-13) ‘n Paar weke gelede het ‘n vrou van die versekering met…
Lees VerderDie geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God
Romeine 5:1-5a Eendag was daar ‘n koning wat nie kon kinders hê nie. Hy het ‘n seun aangeneem. Al was die seun nie sy eie nie, het hy die respek en voorregte gekry wat die koning toekom. So is dit met ons en God. Die Vader het ons sonde in Jesus se rekening inbetaal, en…
Lees Verder