Die krag van gebed
In 2013 het ek in ‘n preek gesê dat beantwoorde God se bestaan bewys. ‘n Ateïs het op die preek gereageer en gesê dat gebed nie beantwoord word nie. ‘Die feit dat jý dit nog nie ervaar het nie, beteken nie dat dit nie gebeur nie,’ het ek teruggeskryf. Ek en elke ander gelowige…
Lees VerderWat moet ons doen met lidmate wat van die gemeente afgesny is?
Teen die einde van die vierde eeu was daar ‘n Romeinse keiser genaamd Theodosius. Hy was ‘n ware Christen: wys en vrygewig; ‘n man van karakter en integriteit. Maar hy het een swakheid gehad: woede uitbarstings. Dit was so erg dat sy vrou en kinders weggekruip het. In die jaar 390 n.C. was daar ‘n…
Lees VerderDie enigste oplossing vir sonde in die kerk
Elsie se hand voel dood. Die dokter het haar ingespuit, salf en medisyne vir haar gegee, en gesê sy moet haar hand vir ses weke nie gebruik nie. Elsie het gedink sy is slimmer as die dokter: sy het tennis gespeel en het vergeet om haar salf aan te smeer. Ses weke later het haar…
Lees VerderGod se oorlog teen die kerk
[youtube=http://youtu.be/uUwRZl9cbBo] Wat dink jy van dié stelling: ‘Jesus, nie Satan nie, maak kerke toe’? Dis waar. Jesus het vir Petrus gesê: “Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (Matteus 16:18). Vir die kerk in Efese sê Hy: “[Ek] sal…
Lees VerderWat is ’n effektiewe kerk?
Handelinge 4:32-5:16 Wat sou jý antwoord? Sê jy ‘n kerk wat op jongmense fokus of ‘n kinderkerk het is effektief? Of dalk ‘n kerk wat die kansel vervang met ‘n sitkamerstel op die verhoog; wat 40-minuut lange preke vervang met dialoë wat nie langer as ‘n 20 minute duur nie? Miskien ‘n kerk waar mense…
Lees Verder