Gedenk die Sabbatdag

2 Sep 2022 Geplaas in: Lukas 13:10-17, Sondag en Sabbat

Lukas 13:10-17 Volgens die Hebrew Roots Dwaling moet ons na die Sewendedag Sabbat toe terugkeer. Die Nuwe Testament sê anders: “Moet dus nie dat iemand julle oordeel oor…’n Sabbat nie. Hierdie dinge is net ’n voorafskaduwing van dit wat aan die kom was, maar die werklikheid is Christus.” (Kol. 2:16-17). Party mense dink Paulus verwys…

Lees Verder