Vrees God!
Lukas 12:1-7 Party mense tref ’n vals onderskeid tussen die God van die Ou- en die Nuwe Testament. Hulle mak of dit verskillende Gode is; asof die God van die Ou Testament bloeddorstig en wreed is, terwyl die God van die Nuwe Testament liefdevol is. Hierdie siening is veral populêr onder liberale teoloë en ateïste….
Lees Verder’n Belofte wat jou sal help om vas te byt
Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die…
Lees VerderGod se voorsienigheid in verlossing
Wat is voorsienigheid? Ons verwar dit dikwels met wonderwerke. Die volgende voorbeelde behoort die verskille duidelik te maak. ‘n Man in ons kerk het in Rhodesië gebly. Sy skoonpa het met tabak geboer. Op ‘n dag was dit verskriklik warm en droog. Hulle het dringend reën nodig gehad, anders sou die tabak vrek. Hy…
Lees Verder’n Christen se persoonlike lyfwag
Lewendige beeldmateriaal op YouTube wys hoe John F. Kennedy se lyfwagte aangesê is om van die Amerikaanse president se motor af weg te tree. Kort daarna het Lee Harvey Oswald vir Kennedy doodgeskiet. Sal ‘n Christen ooit sonder ‘n lyfwag wees? Die gebeure in Handelinge 21:23-23:35 roep ‘n definitiewe ‘nee’. Beskerm deur die…
Lees Verder