Die Heilige Gees: Die Gewer van lewe
Verskeie Tekste Ter voorbereiding vir hierdie boodskap het ek Jer. 33:3 gebid: “Roep My aan, en Ek sal jou antwoord; Ek wil aan jou groot en onbegryplike dinge bekend maak wat jy nie geweet het nie.”1 Die Here het my gebed verhoor en dinge van die Heilige Gees geleer wat ek nie geweet het nie….
Lees Verder’n Bybelse hantering van pyn
Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is…
Lees VerderWat doen die Here vir jou en wat moet jy vir Hom doen?
Nick is 4 jaar oud. Sy pa is $50 biljoen sterk. Hy is bly dat sy pa so goed vir hom sorg. Om dankie te sê breek hy sy spaarvarkie oop, en gee hy al sy geld – $150 – vir sy pa. Om die Here te dank vir alles wat hy vir jou doen…
Lees VerderGod se siening van kinders en diere
Die wêreld dink nie reg oor kinders en diere nie; hulle is verward. Aan die een kant vermoor hulle ongebore babas, en aan die ander kant sê hulle dat jy nie eers jou eie kind mag pak gee nie. Jy mag jou kind doodmaak, maar jy moet hom net nie seermaak nie (!?). Wat…
Lees VerderEvolusie, rassisme en die beeld van God
Die rassehaat in ons land loop dik. Tydens my verlof het ek baie daaroor gelees, gebid en dit met my vrou en kinders bespreek. Elke nou en dan hoor ‘n mens van iemand wat a.g.v. rassistiese opmerkings in die moeilikheid beland. Afrikaners dink dat dit eensydig is, terwyl die meeste Afrika stamme in die…
Lees VerderGod se vingerafdrukke
Het jy al ooit gesien hoe ‘n DVD, CD of sonbril lyk as ‘n klein kind dit in die hande gekry het? Dit is vol vingermerke. En so kan God se vingerafdrukke oral in die skepping gesien word. Ps.19:1-7 sê immers vir ons dat dit sý handewerk is. In ‘n ander Psalm (8:4) praat Dawid…
Lees VerderDie tien plae: Muskiete en steekvlieë
‘n Span sendelinge het na ‘n Chinese eiland toe gegaan om die evangelie te deel. Die plaaslike volk het gesê dat hulle nie die Christen God nodig het nie, maar dat hulle binnekort ‘n fees vir hulle eie god sou hou. ‘n Jong man in die span het gesê: ‘Julle kan nie die fees hou…
Lees VerderOorleef God se oordeel
Hollywood het ‘n film gemaak oor die vloed: Noah. Ken Ham gee ‘n ressensie van ‘the rough cut of the film, most of which I expect to be in the final film: [1] In the film, Noah was robbed of his birthright by Tubal-Cain. The serpent’s body (i.e., Satan), which was shed in Eden, was…
Lees VerderHemel op aarde
“8 Ook het die HERE God ‘n tuin geplant in Eden, in die Ooste, en daar aan die mens wat Hy geformeer het, ‘n plek gegee. 9 En die HERE God het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom van die lewe…
Lees VerderDie mens se liggaam en siel: God se beskouing vs. die wêreld s’n
“En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.” (Genesis 2:7). Liggaam (v.7a) ‘n Vrou van die Ou Apostels het eenkeer vir my gesê: ‘Jou siel is dit wat saakmaak. …
Lees Verder