Interpersoonlike Probleme: Rassisme
Lukas 10:25-37 ’n Paar jaar gelede het ’n groep predikante beplan om saam te kom en oor rassisme te praat. Toe ’n sekere leraar dit hoor, was hy baie kwaad. Hy het redes vir sy misnoë verskaf en gesê: ‘As rassisme die onderwerp van bespreking is, kom ek nie.’ Ek kan sy frustrasie verstaan, omdat…
Lees VerderEvolusie, rassisme en die beeld van God
Die rassehaat in ons land loop dik. Tydens my verlof het ek baie daaroor gelees, gebid en dit met my vrou en kinders bespreek. Elke nou en dan hoor ‘n mens van iemand wat a.g.v. rassistiese opmerkings in die moeilikheid beland. Afrikaners dink dat dit eensydig is, terwyl die meeste Afrika stamme in die…
Lees VerderMenswaardigheid in die Bybel en vandag
‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom. Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was. Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei. Dit is walglik……
Lees VerderDie kerk: wie is ingesluit?
Operation World is ‘n boek wat onder andere syfers van verskillende Christelike kerke gee. By die syfers sluit Patrick Johnstone, die outeur, kultusse soos die Jehova’s Getuies, Sewendedag Adventiste, Mormone, en Rooms-Katolieke in. Enige kultus sê dat net mense wat by húlle aansluit, hemel toe gaan. Johnstone sluit dus kultusse in, terwyl kultusse die res…
Lees VerderWaar het nasies en tale begin?
‘n Tydjie gelede het ‘n ek en twee ander mans gesels oor die oorsprong van velkleure, oë, en neuse in verskillende nasies. ‘Hoe het dit begin?’ het ons gevra. Genesis 10:1-11:9 gee die antwoord. Nasies (Genesis 10) Sommige van die name in hierdie hoofstuk is vaag. Kommentators verskil oor waar party van die plekke…
Lees Verder