Waarvoor bestaan die kerk?

4 Sep 2021 Geplaas in: Evangelisasie, Kerk, Lukas 9:1-17, Sending

Lukas 9:1-17 ’n Jaar of twee gelede, toe vra een van ons lidmate my: ‘Hoekom bestaan ons assosiasie (denominasie)? As ons nie kerke plant nie, moet ons ons deure toemaak.’ As ons nie Matt. 28:19-20 se groot sendingopdrag uitvoer nie, doen ons nie waarvoor Jesus ons geroep het nie en sal Hy ons lig uitdoof….

Lees Verder

Die aanneemlike offers van geld en gebed

3 Aug 2019 Geplaas in: Gebed, Geld, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 15:22-33, Sending, Tiendes en offergawes

Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van…

Lees Verder

Pionier evangelisasie

27 Jul 2019 Geplaas in: Evangelisasie, Nasies, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 15:14-21, Sending

Romeine 15:14-21 ‘n Pionier sendeling of -evangelis, is iemand wat baanbreker werk doen. Hy of sy is die eerste persoon wat die nuwe grond van ‘n onbereikte omgewing omploeg om die goeie saad van die evangelie daar te saai. Met ‘n onbereikte omgewing verwys ons nie na mense wat die evangelie binne hulle bereik het…

Lees Verder

Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder

Twee reaksies op die Bybel

27 Apr 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 2:13-16, Bybel, Evangelisasie, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Vervolging

1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf…

Lees Verder

’n Teologie van voorspoed en vrede

11 Oct 2018 Geplaas in: Eindtyd, Evangelisasie, Hemel, Kerk, Sending

Enige regdenkende gelowige weet dat die Prosperity Gospel voorspoed en vrede verafgod. Ons moet egter versigtig wees dat die pendelum nie te ver na die anderkant toe swaai nie. Tekste soos Jes. 54 wys duidelik dat daar ‘n teologie van voorspoed en vrede in die Bybel is. Wat is hierdie teologie en hoe lyk dit in die…

Lees Verder

’n Tyd om fees te vier

15 Sep 2018 Geplaas in: Evangelisasie, Sending, Verlossing, Wederkoms

Wanneer laas het jy goeie nuus op die TV en radio gehoor, of dit in die koerant gelees? Daar is nie veel om oor hoopvol te wees as jy na Suid-Afrika en die wêreld kyk nie. Maar as burgers van die hemel het ons meer as genoeg rede om fees te vier. Dit is waaroor Jes. 52:1-12 gaan.   Voorbereiding…

Lees Verder

God se oplossing vir die wêreld se probleme

12 May 2018 Geplaas in: Christus, Lofprysing, Nasies, Sending, Verlossing

My vrou moes my al terughou en vir my sê dat ek nie die wêreld se probleme kan oplos nie.  Sy is reg.  Maar die Messias kan.  As armoede die wêreld se grootste probleem was kon ons vir Jeff Bezos, Bill Gates en Mark Zuckerberg vra om dit op te los.  Maar daar is groter…

Lees Verder

Tekens van die einde

17 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Evangelisasie, Matteus, Matteus 24:4-14, Sending, Wederkoms

Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul.  Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het?  Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader.   Vals messiase en profete…

Lees Verder

Christelike prioriteite

3 Mar 2018 Geplaas in: Dissipelskap, Evangelisasie, Gebed, Kerk, Romeine 1:8-15, Sending

Romeine 1:8-15 Het jy ‘n Christelike held, iemand wie se lewe vir jou ‘n voorbeeld is?  Pasop.  Moet hulle nie verafgod asof hulle onfeilbaar is nie.  Ek ken iemand wat die kinderdoop so verdedig.  ‘Jonathan Edwards het dit geglo, en hy kan tog nie verkeerd wees nie,’ het die persoon gesê.  Hy het gemaak asof…

Lees Verder
1 2 3