Selfgeregverdig, godsdienstig en verlore
12 May 2018
Geplaas in: Evangelie,
Romeine 2:17-29,
Wet van Moses
Romeine 2:17-29 Toe ons verlede jaar in die Oos-Kaap was, toe ry ons deur Graaff-Reinet. Ons het in die ou NG-Kerk ingegaan. Ek het vir my kinders vertel dat baie van die Afrikaners wat in die verlede kerk toe gegaan het, ongered was. Hulle was so selfgeregverdig, godsdienstig en verlore soos die Jode in Rom….
Lees Verder